ONS EN DIE PLAASSLAGHUIS

Niemand kan nie stry nie - slaghuise is maar tog die beste plek om kwaliteit vleis te kry.

Die Plaas Slaghuis bied die heerlikste, beste kwaliteit vleis en is pas opgegradeer.

Behalwe die vars vleis wat hulle aanbied maak hulle die heerlikste biltong, droee wors en chilli bites. Die biltong word voorberei volgens tradisionele Suid-Afrikaanse resepte en is van die hoogste gehalte! Kom proe gerus.
 

Iets anders wat hulle maak is heerlike Salami sticks, cabanossi en mettwurst.


Enige spesiale versoeke - soos varkrolle - is baie welkom.












 
Kom ons praat gerookte vark ribbetjie! Dan hoef jy niks verder as Die Plaas Slaghuis te soek nie. Kom kry joune nou vir die Paasnaweek se vure.















Hulle het die reeks produkte wat hulle aanbied uitgebrei.

Hulle het ons genader om ekstra happies aan hulle te voorsien.

Ons vars gebakte koekies is nou ook beskikbaar by hulle. Ons maak die heerlikste gemmerbrood, piesangbrood en grondboontjiebotter brood wat hulle nou ook aanhou. Ons paaskoekies is baie gewild en verkoop soos soetkoek - pun intended.





















Daar is heerlike southappies ook op die spyskaart soos kaas en mielie muffins, skons ens. Hoenderleewerpate is altyd gewild by partytjies. Binnekort kan daar moontlik knoffelbrood en ander heerlike broodjies ook beskikbaar wees afhangende van die belangstelling...... Laat weet ons gerus indien u belangstel.



Nog iets nuuts wat daar beskikbaar is, is die heerlike liplekker uiepiekels sowel as rissie piekels vir die wat van 'n ietsie warm hou.


Dit is beslis die moeite werd om die entjie uit te ry en perfekte peuselhappies vir naweke te kry.



Die beste en lekkerste boerewors en sosaties. Kom loer gerus self by ons of reël vir aflewering.

Ivan: 062 779 4272 / 0825687692

Die PLaas Slaghuis se kontaknommer is:

079 228 3411

Kontak ons vir varsgebak........

Whatsapp 082 463 7544 OR 079 495 4962

Stuur 'n epos. yelhan@telkomsa.net





Comments

Popular posts from this blog

WE ARE PROUD TO OFFER.....

LET US TREAT OUR MOTHERS